Bookmark : http://www.roro.co.za/testimonials/?id=338
Skip to : [Content] [Navigation]

Testimonials

More,

Ons is uiteindelik weer terug op eie bodem.
72 dae en 54 opslane later. 1 x KS en 4 karavane. 1 x Izuzu 3 Land Cruisers en 1 x Patrol.
Moet net nie vra hoe die KS gelyk het nie. Stof en modder, iets verskrikliks.
Was heerlik en die KS het aan alle vereistes voldoen. Groot plesier en KS vergemaklik die hele kamp
opslaan. Die karavaan manne was nogal heel verbaas en jaloers.
Selfs die vroue is opgetrek oor die sisteem.
Die sleep ouens het maar hulle eie unieke probleme. Ek was al daardie goed gespaar.
Opslaan plek soms probleem. In die Kalahari ens is die bome nie hoog nie. Die hoogte van die tent is dan
probleem. Maar oorkombaar.
Weer en kwaai winde was geen probleem. Een ding verseker. KS is winde se baas. Ongelukkig geen reen
gehad nie, so wat KS daar gaan doen weet ek nie.
Die herlaai stelsel, HcdP electronics, kan julle maar standaardiseer. Geen probleem, Sonkrag, Krag of
Laai in ry. Regtig ‘n gemoedsrus. Het inlyn ammeter ingesit. Werk 100%
Ek kan verder se dat die KS stofdig is. Etosha se poeier stof, Zambia se “paaie” stof en Zim se “paaie” het
nie eers ingekom nie. Nogal groot pluspunt. Karavane is nie dig nie, vra my. En skud – sjoe.
Potholes en slegte paaie ook aansienlik makliker as met karavane. Niks by my skud los en rond nie. KS se
hefbome en kragte heel anders as karavane s’n.
Die aanzip kamer het op een van die masjienwerk hegting losgeskeur. Nie erg, weet net nie hoekom nie.
Reggemaak. Geen probleem
Ek het verder geen probleme gehad nie.

Dankie en groetnis.

Choert
(Ek het nou al so 28 000 km gedoen. Rowwe paaie. Nat paaie. Wind paaie. Deur riviere. GEEN
PROBLEME.)

25 September 2013


Johan, Ronnie and Willie

I would like to express my gratitude to you for all you have done for me in the last week to ensure my Botswana trip will be a great success.

Ronnie:
Thanks for all the work on the solar panel and table frame. Really very nice. Also thanks for the cooker wind protector. We had a bit of a challenge on our last trip and the protector would have solved the problem.

Johan:
Thanks for all your support, for arranging the swop of the legs which are much better and for the Roadmaster. I am sure the Roadmaster will assist on the Botswana roads

Willie:
For accommodating me at short notice and your time and patience in ensuring everything works perfectly.

Thanks to you ALL again. I am a true supporter of the Klipspringer and I take every opportunity to show people. Willie can vouch for that.

Regards

Alan
5 July 2012


Dear Johan & Ronnie

Thank you very much for going to all that trouble for us, working so late into the night in order to finish our Klipspringer

We are very happy with our new baby, and will be playing with our new toy all day long, will be leaving early tomorrow morning, in order to introduce our new baby to Namibia.

Love and blessings to all of you and the team that put the Klipspringer together, we were very impressed with them.

Kind regards.

Len & Audrey Poole
5th July 2012

Top